Monthly Archives: October 2020

Alida Klopper – Herbafemme, Stress-Control

Ursula, my agent en skoonsuster in Waterval-Boven, Carlien van der Walt het gister geboorte geskenk aan n babadogterjie. Sy is gesond en pragtig. Dit is hul eersteling. Carlien het voorheen kankergewasse in haar baarmoeder laat verwyder en hul wou n histerektomie doen maar omdat sy so jonk was en nog geen kinders gehad het nie het[read more]

Fatima Vally (B.Pharm) – Cranberry Capsules

Wilma Slabbert is a 5 year old Spina Bifida Child. She is highly intelligent and very active. At the age of approximately 2 years, she started developing recurrent urinary tract infections. Over the next two and a half years, the infections increased in severity and duration despite all her mothers’ efforts. She was treated with[read more]

Anneline – Herba C, Mobilize, Tea-Tree Oil

Dis die tyd van die jaar wat mense sinusitis en verkoues kry.  ‘n Verkoue gaan maar gepaard met ontsteking van die sinusse en ek het gevind dat hierdie kombinasie wonderlik werk: Extra Herba CMobilizeTea Tree oil Drink extra Herba C om die sinusse te dreineer. Drink Mobilize vir die anti-inflamatoriese middel vir ontsteekte sinusse. Stoom[read more]

Alex Potgieter – Stress-Control, Herbafemme,Cranberry, Centella

More Huipie, Dit gaan sommer baie goed met my! En met jou?Ek is sommer vroeg aan die woord vanoggend met my eie “testimonial”. Dit is nou amper ‘n maand wat ek self Herbazone gebruik oa. Stress-control, Herbafemme, Cranberry en Centella. Nie net het ek meer energie nie, voel ek ook nie meer of ek permanente[read more]