With Avocado and Grape Seed Oil. Ensures deep penetrative cleansing of the skin?s surface and pores, without depleting the skin?s natural moisture. Removes make-up, surface oil and grime, unblocks pores to prevent and clear up blackheads, enlarged pores and acne.
Met Avokado- en Druifpitolie. Verseker diep penetrerende reiniging van die vel se oppervlak en porie?, sonder om die vel se natuurlike olies te stroop. Verwyder grimering, oppervlakolie en besoedeling, terwyl dit verstopte porie? oopmaak om swartkoppies, aknee en vergrote porie? te genees en te voorkom.
Reviews
There are no reviews yet.