Dis die tyd van die jaar wat mense sinusitis en verkoues kry. ‘n Verkoue gaan maar gepaard met ontsteking van die sinusse en ek het gevind dat hierdie kombinasie wonderlik werk: Extra Herba CMobilizeTea Tree oil Drink extra Herba C om die sinusse te dreineer. Drink Mobilize vir die anti-inflamatoriese middel vir ontsteekte sinusse. Stoom[read more]
Category Archives: Testimonials
More Huipie, Dit gaan sommer baie goed met my! En met jou?Ek is sommer vroeg aan die woord vanoggend met my eie “testimonial”. Dit is nou amper ‘n maand wat ek self Herbazone gebruik oa. Stress-control, Herbafemme, Cranberry en Centella. Nie net het ek meer energie nie, voel ek ook nie meer of ek permanente[read more]
Beste Lesers, My naam is Adele Venter en is ek ‘n motiveringspreker. Ek het my sig in 2000 verloor as gevolg van Veelvuldige Sklerose en sedertdien probeer ek ‘n verskil maak onder ons volkie. Gaan loer gerus na my web-blad, www.icansee.co.za. Ek wil julle vertel van my radikale besluit waartydens Herbazone my hand geneem het,[read more]

Herbabears (30's) 





