Herbaheat

Hi almal.

Ek het ‘n klient wat geval het.  Ek het gister die herbaheat en  recon vir haar gaan aflaai so 1h30, toe ek terug gegaan om fotos te neem net na 4h30 was haar been al baie beter, dit lyk nog sleg, maar haar been was nie so geswel nie,  en daar was klaar verbettering in die kleur.

En die laaste foto is die eind resultaat!

Final Result!