Anneline – Herba C, Mobilize, Tea-Tree Oil

Dis die tyd van die jaar wat mense sinusitis en verkoues kry.  ‘n Verkoue gaan maar gepaard met ontsteking van die sinusse en ek het gevind dat hierdie kombinasie wonderlik werk:

Extra Herba C
Mobilize
Tea Tree oil

Drink extra Herba C om die sinusse te dreineer.

Drink Mobilize vir die anti-inflamatoriese middel vir ontsteekte sinusse.

Stoom met Tea Tree oil.  Drie druppels in koppie kookwater wat jy inasem.

Mens kan natuurlik “Herbal Antibiotic” ook by drink, maar hierdie kombinasie is “potent” genoeg.

Groete
Anneline