Alida Klopper – Herbafemme, Stress-Control

Ursula, my agent en skoonsuster in Waterval-Boven, Carlien van der Walt het gister geboorte geskenk aan n babadogterjie. Sy is gesond en pragtig. Dit is hul eersteling. Carlien het voorheen kankergewasse in haar baarmoeder laat verwyder en hul wou n histerektomie doen maar omdat sy so jonk was en nog geen kinders gehad het nie het hulle nie histerektomie gedoen nie. Ek het voorgestel dat sy Herbafemme en Stresscontrol en hulle tesame Libido gebruik. En wonderlik het sy na n paar maande swanger geword en aan n gesonde baba lewe geskenk. Ek glo dat die behandeling met gebede daartoe bygedra het.

Gelukwense aan die nuwe Mamma!

Groete
Alida Klopper