These capsules contain a combination of herbs with antibacterial properties. Helps in the treatment of bacterial infections like upper respiratory tract infections, sinusitis, ear infection and others. Keep it within reach to stop bacteria in their tracks. With Arctium Lappa, Allium Sativum, Verbascum Thapsus, Artemisia Absinthium and Stellaria Media.
Die ideale verslankings- en energieskommel in een. Hierdie smaaklike melkskommel met ?n lae glikemiese indeks en lae kaloriewaarde, behoort een of twee maaltye per dag te vervang, vir vinnige gewigsverlies. Die lipotropiese bestandele help om vet vir energie te verbrand, terwyl dit bloedsuikervlakke stabiliseer. Die voedingswaardeprofiel is hoog in komplekse koolhidrate, wat jou lank versadig laat voel. Dit is ryk in prote?ene, vitamiene en minerale en is dus die ideale byvoeding vir verslankers, kinders, studente, atlete en besige beroepslui om energievlakke te verhoog.
Reviews
There are no reviews yet.